SA Waterbulletin June 1987
Abstract
Doelstelling Dit is die doel van hierdie simposium om 'n wye spektrum van aktiwiteite op die gebied van watervoorsiening en-beplanning vir die toekoms aan te sny, ten einde belangstellende wetenskaplikes en professionele persone, asook die wyer publiek in te hg oor dit wat ahhes gedoen word om votgehoue watervoorsiening in die toekoms te verseker. Die gedagte met die simposium is om die vakspesialis se aktiwiteite en die omvangryke projekte wat tans by verskilhende instansies nagevors en bephan word deur middel van hierdie simposium wyer bekend te stel. Wie teenwoordig moet wees Almal wie se oorlewing afhanklik is van 'n volgehoue voorsiening van voldoende water. Openingsrede Sy Edele mnr G J Kotzé, Minister van Omgewingsake en van Waterwese. Gassprekers Die volgende toonaangewende navorsers en beplanners sal praat oor die gegewe onderwerpe. Mnr P E Odendaal (Uitvoerende Direkteur: Waternavorsi ngskom missie) Optimale waterbenuttlng as navorslngsdoelwlt In die RSA.
Categories
Access Report
Free download · PDF format
