SA Waterbulletin May 1986
Abstract
Van links: mnr J Clarke, besturende direkteur IBM, dr JP Kriel, voorsitter WNK, en mev Boo ysen (Universiteit van Natal). Van links; mev Van Wyk, mnr JG Brand (WNKkommissielid) en mev Brand. Die nuwe rekensentrum vir waternavorsing (RSWN) is op 6 Mei vanjaar met 'n feestelike onthaal in Pietermaritzburg deur die voorsitter van die Waternavorsingskommissie, dr JP Kriel, geopen. Die sentrum wat met 'n skenking van altesaam R7 miljoen deur IBM Suid-Afrika tot stand gekom het, sat deur die Universiteit van Natal gehuisves en bedryf word. Die WNK se bydrae tot die projek beloop nagenoeg R1,9 miljoen. Vir meer inligting oor die rekensentrum lees die RSWN se eerste nuus rief wat by hierdie Bulletin ingesluit word. Mnr JG du Plessis, direkteurgeneraal, Departement van Waterwese en mev Imme/man. Mnr WL van Wyk (WNK-kommissielid) en mev Du Plessis. Van Links: mnr GCD C/aassens, adjunk-direkteur-generaa/, Departement Waterwese, mev Claassens en dr D W Immelman, direkteur-generaal, Dept van Landbou-ekonomie en Bemarking.
Categories
Access Report
Free download · PDF format
