Back to results
Water Wheel Magazine

SA Waterbulletin July 1993

Published: 1993

Abstract

Departement Waterversorging -'averwerking November 1 - 5 Koste: R500 Die kursus behels monsterneming, statistiese verwerking van analise, kwaliteitskontro!e, interpretasie van data versamel vanaf drinkwatersuiweringswerke, biologiese filters, geaktiveerde slyk, nutrientverwydering en anaerobiese vertering. Sluitingsdatum: 15 Oktober 1993 l Fosfaatverwydering uit afvalwater Novciihei 1 - I Kotc: R500 Die kursus behels die teorie en bedryf van chemiese en biologiese prosesse asook slykhantering. Sluitingsdatum: 29 Oktober 1993 Ll .iiese Wateranalise November 22 - 2() Koste R I 000 Die kursus dek inleidende laboratoriumtegnieke, monsterneming, dataverwerking, chemiese berekeninge, analitiese prosedures, gravimetrie, titrimetrie, elektroana!ise, spektrofotometric, atoomabsorpsie-en emissiespektrometrie, chromatografie, distiUeringsprosedures en praktiese werk. Sluitingsdatum: 5 November 1993 Die meeste kursusse is ontwerp vir persone met of sonder enige vorige opleiding in die tegnieke.

Access Report

Free download · PDF format

Related Research