SA Waterbulletin November 1986
Abstract
WATERFRONT Die eerste GJ Stander Gedenklesing is in September by die WNNR-konferensiesentrum in Pretoria gehou. Tydens die geleentheid het dr JP Kriel die lesing gelewer en het dr KL Cochrane die toekennmg ontvang vir die mees belowende jong wetenskaplike vir 1985/86. Die lesing sal elke twee jaar plaasvind en word deur die Nasionale Instituut vir Waternavorsing aangebied. z 7; Dr Gerrie Stander, eerste Dfrekteur van die NIWN en voorheen ook Voorsitter van die WNK. Mev Carrie Stander oorhandig die sleutel van die kas waarin dr Stander se persoonc like versameling is aan dr Daan Toerien, Hoofdirekteur, NIWN. Van links: Dr Daan Toerien, mev Carrie WNK Stander, dr Gerrie Stander en dr Jacques Kriel by dr Stander se persoonlike versameling wat hy aan die NIWN geskenk het. Die versame/ing bevat onder andere dr Stander se meda/jes wat hy vir sy prestasies in die wate,veld ontvang het. Dr Jacques Kriel, Voorsitter van die WNK. 2 7c Dr KL Cochrane, Hoofnavorser, NIWN.
Categories
Access Report
Free download · PDF format
