SA Waterbulletin September 1981
Abstract
EQUIPMENT io —page 20 Die verslae is die finale produk van 'n kontrak oor eutrofikasie wat in 1973 tussen die WNNR en die Kommissie aangegaan is, en meer as 'n halfmiljoen rand se navorsing word daardeur verteenwoordig (kyk ook TO-rubriek op bi 2 van hierdie uitgawe). Mnr De Wit bet gesé dat dit vandag duidelik is dat dit n wyse besluit was om navorsing oor eutrofikasie te inisieer op 'n stadium toe daar mm oor die toestande in ons damme en die oorsake en uitwerking van eutrofikasie bekend was. Daar is byvoorbeeld indertyd baie aandag daaraan bestee om aan te won dat voedingstowwe in die uitvloeisel van rioolsuiweringswerke alggroei stimuleer - 'n feit wat nou so algemeen aanvaar word dat dit nie nadruk verg nie. Hy bet bygevoeg dat verskeie instansies en organisasies buite die WNNR se Nasionale Instituut vir Waternavorsing (NIWN) en sy Natalse streekiaboratorium bygedra bet tot die omvattende eerste werk wat onder die titel The limnology vi some selected South Afrzcaii impoundments gepubliseer is.
Categories
Access Report
Free download · PDF format
