Back to results
Water Wheel Magazine

SA Waterbulletin October 1987

Published: 1987

Abstract

Die Waternavorsingskommissie het 'n projek by die Universiteit van die Oranje. Vrystaat gefinansier waar weerdata gebruik word om die besproeiing van winterkoring te skeduleer. Hierdie metode verseker dat besproeiingsboere die beskikbare water so doeltreffend moontlik gebruik en het hulle geheip om op Hartswater goeie oeste te maak ten spyte van die streng waterbeperkings in die gebied.

Access Report

Free download · PDF format

Related Research