Back to results
Water Wheel Magazine
SA Waterbulletin November 1994
Published: 1994
Abstract
WAT ERERONT skaffing slegs een aspek is van die totale behoeftes van die gemeenskap waaraan voldoen moet word. Projekte moet gemeenskapsgedrewe wees en opgegradeer kan word namate die ekonomie groei, het hy gesé. Mnr Mike Muller van die Departement van Waterwese en Bosbou het die nuwe Witskrif oor water en sanitasie bespreek en mnr Neil Macleod van die Durbanse Stadsraad het 'n voordrag gelewer oor die aanpassings wat nodig is om te voldoen aan die vereistes van die HOP vir waterverspreiding in metropolitaanse gebiede.
Categories
Access Report
Free download · PDF format
