Back to results
Water Wheel Magazine

SA Waterbulletin February 1984

Published: 1984

Abstract

I Nuusbrief van die Waternavorsingskommissie Newsletter of the Water Research Commission FEBRUARIE/FEBRUARY 1984 Water in die nywerheid: WNK LOODS NUWE PROJEK Die Waternavorsingskommissie hot in samewerking met die Departement van Omgewingsake 'n projek van stapel laat loop wat daarop gemik is om optimale waterverbruik in die Suid-Afrikaanse nywerheid to bewerkstellig. Die nuwe projek sal uiteindelik elke fabriek in Suid-Afrika raak wat water gebruik. Volgens dr Oliver Hart, senior adviseur van die WNK, het die Waternavorsingskommissie tot dusver sy navorsing hoofsaaklik toegespits op 'n paar van die nywerhede wat groot waterverbruikers is soos die tekstielbedryf, die vrugte-an groenteprosesseringen vleisbedryf en die velbiotings-en Iooinywerhede. Hierdie navorsing het 'n aansienlike wisseling getoon in die spesifieke waterverbruik (d.i. die hoeveelheid water verbruik per eenheid produk) van fabrieke wat dieselfde produkte lewer.

Access Report

Free download · PDF format

Related Research