SA Waterbulletin September 1993
Abstract
Departement Waterversorging U Wateranalisedataverwerking November 1 - S Koste: R500 Die kursus behels monsterneming, statistiese verwerking van analise, kwaliteitskontrole, interpretasie van data versamel vanaf drinkwatersuiweringswerke, biologiese filters, geaktiveerde slyk, nutrientverwydering en anaerobiese vertering. Sluitingsdatum: 15 Oktober 1993 U Fosfaatverwydering uit afvalwater November 15 - 19 Koste: R500 Die kursus behels die teorie en bedryf van chemiese en biologiese prosesse asook slykhantering. Sluitingsdatum: 29 Oktober 1993 U Chemiese Wateranalise November 22 - 26 Koste RI 000 Die kursus dek inleidende laboratoriumtegnieke, monsterneming, dataverwerking, chemiese berekeninge, anal itiese prosedures, gray imetrie, titrimetrie, elektroanal ise, spektrofotometrie, atoomabsorpsie-en emissiespektrometrie, chromatografie, distilleringsprosedures en praktiese werk. Sluitingsdatum: 5 November 1993 Die meeste kursusse is ontwerp vir persone met of sonder enige vorige opleiding in die tegnieke.
Categories
Access Report
Free download · PDF format
