Back to results
Research Report

Die mutagenisiteit in drinkwater geproduseer met verskillende behandelingsmetodes uit oppervlakwaterbronne

Published: 1993
Report No: 360/1/93

Abstract

DANKBETUIGINGS Hierdie verslag spruit voort uit navorsing wat deur die Waternavorsingskommissie (WNK) gefinansier is. Die Loodskomitee vir hierdie projek het uit die volgende persone bestaan: Dr M J Pieterse - Waternavorsingskommissie (Voorsitter) Me C M E de Wet - Randwaterraad Dr R Kfir - Watertek/WNNR Mnr G Offringa - Waternavorsingskommissie Me A Roux - Departement van Nasionale Gesondheid en Bevolkingsontwikkeling Dr P G van Rossum - Universiteit van Pretoria Mnr D Huyser - Waternavorsingskommissie (Sekretaris) Die finansiering deur die WNK word met dank erken asook die bydraes deur die lede van die loodskomitee. • 'n Spesiale woord van dank aan: Mnr J.C. Geldenhuys, vir sy hiilp en ondersteuning in hierdie projek. Me C M E de Wet vir haar hulp en ondersteuning. Alta Grundlingh en ander kollegas vir hulp met die praktiese werk. Die organiese en anorganiese afdelings van die Randwaterraad vir die uitvoering van die chemiese analise.

Access Report

Free download · PDF format

Related Research