Water Wheel - Jul/Aug 2006
Abstract
If, in fact, Blesbokspruit is diverted, somebody should really look into its impact on the mobilization of trace metals from the wetland due to resultant change in chemical conditions (especially that of uranium). Dr Alakendra Roychoudhury, Cape Town So many scientists so many opinions Ek het Robert Blyth se brief oor klimaatsverandering, en spesifiek reënvalpatrone, in Water Wheel (Mei/Junie 2006) met groot belangstelling gelees. Ek is hoegenaamd nie ‘n weerkundige nie, maar het oor die jare interessante standpunte hieroor van kenners gehoor. Tydens ‘n besoek aan die US Water Conservation Laboratory in Phoenix, Arizona, ‘n woestyn/semiwoestyn gebied, in 1983 was die navorsers se hooftema dat die geweldige lae koolstofdioksiedkonsentrasie in die atmosfeer die grootste beperkende faktor in gewasproduksie is. Veral in gebiede met lae reënval word beide opbrengste en watergebruiksdoeltreffendheid baie verhoog deur verhoogde koolstofdioksiedkonsentrasies in die atmosfeer. Hulle het vir my die groot positiewe effek daarvan in veldproewe met katoen gaan wys.
Authors
Categories
Access Report
Free download · PDF format
