Back to results
Water Wheel Magazine

SA Waterbulletin February 1988

Published: 1988

Abstract

BIESENBACH EN BADENHORST (MBB) MBB het in 'n voorafgaande WNK-projek rekenaarprogramme ontwikkel wat vir die ontwerp van sprinkel-, drup-of mikrospuitbesproeiingstelsels gebruik kan word. Om die gebruik van hierdie programme te bevorder het die Kommissie in oorleg met MBB besluit om dit te kommersialiseer. Alvorens egter tot 'n bernarkingsaksie oorgegaan kan word, moet die pakket afgerond word deur 'n handleiding te ontwikkel wat gebruikers in staat sal stel om die programme oordeelkundig te gebruik.

Access Report

Free download · PDF format

Related Research